Myners steeds vasgekeer in Indië

Lees ook :

Myners steeds vasgekeer in Indië
Myners steeds vasgekeer in Indië fotokrediet: Canva

Lees ook: Vasgekeerde Indiese werkers begin siek raak

INDIЁ. – Die 41 mynwerkers wat op 12 November in Uttarakhand, Indië, in ’n tonnel vasgekeer is, wag nege dae later steeds op redding.

’n Nuwe pypleiding is aangelê om kos, water en medisyne aan die werkers te stuur na verskeie van hulle begin siek raak het.

Die plan is om twee parallelle tonnels te boor waardeur die werkers moontlik kan ontsnap. Volgens ‘n regeringsmaatskappy vir hoofweë en infrakstruktuur kan die reddingspoging nog “twee tot drie dae neem”.

Die werkers is ondergronds vasgekeer na ’n grondverskuiwing veroorsaak het dat ‘n tonnel inval.

Bronne: BBC, ECR, eNCA, Money Control

Lees ook: Vasgekeerde Indiese werkers begin siek raak

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief