Israel-Hamas-oorlog na skietstilstand voortgesit

Lees ook :

Israel-Hamas oorlog gaan voort na skietstilstand
Israel-Hamas oorlog gaan voort na skietstilstand fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Israel en Hamas verleng skietstilstand vir nog ‘n dag

GAZA. –Die skietstilstand tussen Israel en Hamas het Vrydagoggend amptelik tot ’n einde gekom en die oorlog is hervat.

Hamas het gesê 109 mense is dood sedert die skietstilstand geëindig het. Israel het gesê Hamas het die skietstilstand oortree deur nie al die ontvoerde vrouens vry te laat nie.

Israel het ook gesê Hamas het vroeg die oggend al vuurpyle op Israel geskiet en het so die skietstilstand verbreek.

Bronne: The Guardian, Daily Mail, News-Press NOW

Lees ook: Israel en Hamas verleng skietstilstand vir nog ‘n dag

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief