FOTOGRAWE: word deel van ‘n opwindende nuwe projek

Lees ook :

Wil jy deel wees van ‘n baie opwindende nuwe hoofstuk? Wil jy jou naam daarbuite kry na meer as 700 000 lesers?

Ons is op soek na ‘n fotograaf, grimeerkunstenaar en haarstilis vir die volgende areas:

PRETORIA
KIMBERLEY
PAARL
KAAPSTAD
YZERFONTEIN
PRETORIA

Tyd wat jy beskikbaar moet wees: 2 ure

As jy meer wil weet, stuur ‘n e-pos aan [email protected] met die woord “FOTOGRAAF” en jou area waar jy woon in die titel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief