Goedvoelstorie: Kaapse meisie se tweede kans op lewe

Lees ook :

Vir vyf jaar het Rachel Ancer (nou 15) ‘n stryd gevoer teen ernstige siekte. Vanaf die ouderdom van vyf was sy gereeld in die hospitaal as gevolg van beenmurgversakingsindroom, wat beteken dat haar beenmurg nie genoeg rooibloedselle kon produseer nie. Die kans om ‘n geskikte beenmurgskenker te vind, was een uit ‘n honderdduisend. Maar ‘n wonderwerk het plaasgevind, al die pad van Pole af.

“Rachel was ‘n vrolike meisie, lief vir die lewe en versot op sjokolade. Maar toe is ‘n seldsame siekte, ‘pure red cell aplasia’, by haar gediagnoseer. Dit het haar lewendige gees en onbevange lewe gesteel. Sy was net vyf jaar oud toe dit alles begin het.”

Lees die volledige berig in LiG, hier.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief