Lees ook: Israeliese eerste minister sê minstens 13 000 ‘terroriste’ is dood
Eskom het die voorlopige beurtkragskedule vir die week gister aangekondig. Hulle het gesê beurtkrag sal deur die dag opgeskort word tot 16:00.
Vanaf 16:00 sal fase 2-beurtkrag ingestel word tot 05:00 waarna dit weer opgeskort sal word.
Eskom het gesê die skedule sal tot verdere kennisgewing van krag wees.
Bronne: My Broadband, SA People, The Citizen
Lees ook: Israeliese eerste minister sê minstens 13 000 ‘terroriste’ is dood





