Lees ook: Reën vir verskeie provinsies voorspel vir die week
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n waarskuwing uitgereik vir ’n hittegolf wat verskeie provinsies vandeesweek gaan tref.
’n Hittegolf word vir die Noord-Kaap, Noord-Wes, Vrystaat en Oos-Kaap voorspel. Die hittegolf in Gauteng en Limpopo sal waarskynlik tot môre voortduur.
Mense word herinner om water te drink en indien moontlik uit die son te bly.
Bronne: IOL, The Citizen, The Africa
Lees ook: Reën vir verskeie provinsies voorspel vir die week





