Brekende Nuus
Afrikaans

Naam van OVK-beampte bekend wat kandidaatlyste lek

Die beampte is geïdentifiseer na ’n forensiese analise op die rekenaar gedoen is wat gebruik is om die lyste te lek.

Naam van OVK-beampte bekend wat kandidaatlyste lek fotokrediet: Canva
Naam van OVK-beampte bekend wat kandidaatlyste lek fotokrediet: Canva

Lees ook: OVK ondersoek kandidaatlyste wat gelek is

Die hoof van die OVK, Sy Mamabolo, het gesê die beampte wat die kandidaatlyste van die ANC en MK Party gelek het, is geïdentifiseer. Volgens The South African is die beampte afgedank.

Mamabolo het gesê die beampte is gesê hy moet redes gee hoekom hy nie afgedank moet word nie.

Die beampte is identifiseer na ’n forensiese analise op die rekenaar wat gebruik is om die lyste te lek, gedoen is.

 Mamabolo het gesê toegang tot die lyste is beperk sodat daar nie weer ’n lek gebeur nie.

Bronne: IOL, The Citizen, The South African

Lees ook: OVK ondersoek kandidaatlyste wat gelek is