Ligte bly vir eers aan

Lees ook :

Ligte bly vir eers aan. Foto ter illustrasie: Canva

Die kragvoorsiener, Eskom, het Woensdag aangekondig beurtkrag gaan opgeskort bly.

Dit volg omdat hulle genoeg opwekkingskapasitiet en noodreserwes volgens hulle beplanning het. Volgens Eskom is die aanvraag na elektrisiteit laer as wat hulle voorspel het.

’n Opdatering sal Vrydag gegee word.

Bron: Eskom

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief