KYK: Skape kán geïnspekteer word voor uitvoer na Koeweit

'n Hooggeregshof-uitspraak gee aan die NDBV die reg om skape bestem vir Koeweit op die Al Messilah-uitvoerskip te inspekteer voordat hulle gelaai word....

Foto's: NDBV

WAARSKUWING! Video kan sensitiewe lesers ontstel

OOS-KAAP. – Die hooggeregshof in Makhanda het die NDBV se mandaat bevestig en sê alle diere wat aan boord van die Al Messilah-uitvoerskip onderweg na Koeweit gaan, kan geïnspekteer word.

Jacques Peacock, woordvoerder van die NDBV, sê die vereniging verwelkom die uitspraak.

Die Al Messilah het Dinsdag in die Oos-Londen-hawe gedok.

Die uitspraak volg nadat Al Mawashi Edms Bpk op 29 Maart die hof met ‘n dringende aansoek genader het om die NDBV te keer om diere te merk, sodat hulle nie op die skip gelaai word nie, en om tweedens nie dragtige ooie te inspekteer nie.

Die aansoek vir die dragtige ooie is egter teruggetrek omdat dragtige ooie wel in die voerkraal teenwoordig was, met ten minste een wat gelam het. Peacock sê hierdie volg nadat Bruce Page van die Page Farming Company onder eed gesê het alle ooie is deeglik geïnspekteer en sal, indien dragtig, nie uitgevoer word nie.

Dr. Marock, ‘n veearts van die NDBV, en dr. Zondi, die staatsveearts, het egter die teenwoordigheid van dragtige ooie in die voerkraal bevestig.

In dokumente het die NDBV aangevoer Al Mawashi, met ‘n winsgedrewe tydlyn, is roekeloos en gee nie vir die diere om nie. Die diere word vir drie weke in hitte op die skip vervoer waar hulle in ammoniak en uitskeiding moet lewe. Die stelling is deur die hof aanvaar.

“Die NDBV kan in hul mag voortgaan om gesag sonder vrees, guns of vooroordeel uit te voer.”

Lees die NDBV se volledige verklaring hier onder:

AL MAWASHI AND BRUCE PAGE LAND FACE FIRST AS HIGH COURT AFFIRMS NSPCA’s MANDATE
 

The NSPCA applauds the Judgment of the Eastern Cape Division of the High Court, Makhanda, for affirming the NSPCA’s mandate in respect of screening all animals bound for the Al Messilah Live Export vessel, that docked in the East London Harbour on 02 April 2024. 
 
This vital decision comes after the exporter, Al Mawashi (Pty) Ltd, working through the Page Farming Company, launched an urgent application in the High Court on Friday, 29 March 2024, to prevent the NSPCA from, firstly, marking compromised animals to prevent such animals from being loaded on the vessel, and, secondly, from screening for pregnant ewes.
 
Al Mawashi, however, withdrew the relief in respect of the pregnant ewes at the last minute, due to pregnant ewes being present in the feedlot and with at least one (at that stage) giving birth in the feedlot. This despite Mr Bruce Page, from the Page Farming Company, deposing under oath that all ewes were screened “thoroughly” for pregnancy and no pregnant ewes would be exported.  However, NSPCA’s veterinarian, Dr Marock, as well as the state veterinarian, Dr Zondi, have confirmed that there are pregnant animals, some visibly pregnant, at the feedlot.
 
The Court held that the NSPCA is well within its mandate and rights, as endorsed by the Constitutional Court and in terms of its warrant, to examine all animals in the feedlot and the conditions under which they are held. The abhorrently cruel and hasty sheering of sheep which Al Mawashi have resorted to, due to their self-imposed, profit-driven timeline, was set out in the NSPCA’s papers and the evidence put forward was accepted by the Court. 
 
Animal welfare is not a priority for Al Mawashi and the Page Farming Company, with reckless sheering causing immense pain and suffering, with such injured animals then expected to endure a three-week journey at sea, in a ship with high ammonia levels and extreme heat, standing in their own excrement.  
 
The NSPCA’s powers are now cemented in the feedlot, and we will continue to exercise our authority without fear, favour, or prejudice.  All animals destined for Kuwait will be examined and no compromised animals will be allowed to board. 
 
Al Mawashi now has a costs order for legal fees against it, although such costs do not include the enormous expense to keep our teams on the feedlot and harbour, to conduct the crucial screening and prevention of cruelty to animals. 

CONTACT PERSON:
Jacques Peacock
Public Relations & Legal Liaison
National Council of SPCAs

Lotto uitslae vir 20 April 2024

Groenewald en Greeff se appèl suksesvol

Omstanders gryp glo vrag van brandende vragmotor

Vier sterf in ongeluk naby Port Shepstone

Bejaarde man se liggaam by Gqeberha-gholfklub gevind

Man wat vrou vermoor, opsny en kook se parool weer geweier

Willem Botha spog met eie parfuum

Onbekende mans sterf toe vragmotor hulle voertuig tref

Mooiweer die naweek verwag

Universiteit van Fort Hare gee binnekort graad aan 19-jarige

Powerball uitslae vir 19 April 2024

Man kry lewenslange vonnis vir verkragting van meisie (12)

Boer soek ’n Vrou se PF en Chantelle verwag ’n dogtertjie

Verdagte op rooftoneel doodgeskiet

 Kyk: Jan Jan Jan en dansende Kwagga vermaak