KYK: NASA-uitsending van sonsverduistering

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

Die totale sonsverduistering wat gister oor sekere gedeeltes van Mexico, Noord-Amerika en Kanada gesien kon word, maar nie in Suid-Afrika nie, is deur NASA uitgesaai.

Gedurende die drie uur lange Spaanse uitsending is die opgewondenheid tasbaar.

Die volgende totale sonsverduisering sal eers weer op 23 Augustus 2044 wees.

Indien jy nog nie gesien hoe die sonsverduistering gister plaasgevind het nie, kan die video hier bo gekyk word.

Bron: NASA

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief