Kyk: Waaghals gebruik stormweer tot voordeel in die Kaap

Lees ook :

Kyk: Waaghals gebruik stormweer tot voordeel in die Kaap. Skermgreep: Twitter

WES-KAAP, SUID-AFRIKA. – Terwyl inwoners die naweek gewaarsku is oor stormweer en sterk wind, het ’n waaghals sy vaardighede met vlieërbranderry opgeskerp.

 ’n Video van die avontuur is op sosiale media geplaas. Johan Barnard het op Twitter gesê: “Storms en rampe en dan kry jy die ouens.”

Dit is nie duidelik op watter strand die video geneem is nie. Inwoners is gewaarsku oor vlak 9-waarskuwings van sterk wind en hoë reënval in die Wes-Kaapse kusgebiede.

Bron: Johan Barnard Twitter-bladsy

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief