Lees ook: Zuma kan vandag hoor oor kandidaatskap
Die voormalige hoof van menslike hulpbronne by Nedbank is afgedank na sy rassistiese opmerkings by die werk gemaak het.
Anele Makhosazana Mpungose het sedert 2015 by Nedbank gewerk. In 2019 is sy afgedank na sy gesê het “swart mense is luier en meer onbevoeg as wit mense”. Sy het ook haar kollegas afgeknou en onder andere “simpel” genoem.
Mpungose het haar na die arbeidshof gewend vir ‘n appèl, waar haar aansoek van die hand gewys is. Die regter het gesê haar afdanking was regverdig.
Bronne: IOL, Newspanther, Business LIVE
Lees ook: Zuma kan vandag hoor oor kandidaatskap





