Lees ook: Beskuldigdes in AKA-saak weer in Eswatini-hof
ESWATINI. – Die saak teen die twee AKA-moordverdagtes in Eswatini is tot Mei uitgestel.
Die Ndimande-broers het vandag weer in die hof in Eswatini verskyn oor die uitleweringsaansoek van Suid-Afrika.
Landdros David Khumalo het die saak tot 14 Mei uitgestel vir die prokureurs om deur die uitleweringsdokumente te gaan.
Bronne: ECR, The Citizen, eNCA





