NEW ORLEANS, VSA. – Inwoners van New Orleans in die VSA is onder vloedwater nadat reën onophoudelik Woensdag oor die suidkus uitgesak het.
Noodspanne is na verskeie punte ontbied om te help met die ontruiming van mense. Verskeie paaie in die omgewing is gesluit.
Waarskuwings oor hewige donderstorms is vir die suidooste van Louisiana uitgereik. Die stormweer gaan gepaard met sterk en verwoestende winde.
Inwoners en owerhede het beeldmateriaal van die vloede op sosiale media geplaas:
Relentless rain is causing major flash flooding in the New Orleans area, with rainfall rates of 2-4 inches per hour in some areas. #LAwx #NOLA pic.twitter.com/NClRZjVfVB
— AccuWeather (@accuweather) April 10, 2024
Never know what you gonna see in New Orleans 🚣♂️#neworleans #Louisiana #rain #flashflood #flooding #flooding2024 #flood #nola #louisianaweather #swim #canoe #citylife #weatherchannel #weather #weatherreport. #weathertok #bayou #rainydays #rainydayvibes pic.twitter.com/hpVM2WXqAm
— HISS ANNOINTED ® (@EarnestCarter) April 10, 2024
Flooding in New Orleans #Louisiana as Severe Storms Moved thru the Area pic.twitter.com/QvR014xkU4
— BreakinNewz (@BreakinNewz01) April 10, 2024
Bronne: USA Today, WGNO, ABC, Twitter





