Trui 26 ter ere van Luke Fleurs nie meer deur KCFC gebruik

Lees ook :

Kaizer Chiefs tree trui 26 af in eer van Luke Fleurs
Kaizer Chiefs tree trui 26 af in eer van Luke Fleurs fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Ses verdagtes vir moord op sokkerspeler aangekeer

Kaizer Chiefs het aangekondig hulle gaan nie meer ‘n speler in trui nommer 26 laat speel nie, ter ere van Luke Fleurs.

Fleurs is verlede week na ‘n kaping oorlede.

Hy het nog nie in ‘n amptelike wedstryd vir die klub gespeel nie, maar sy truinommer is ter ere van hom “afgetree”.

Bronne: eNCA, Briefly, SportNow

Lees ook: Ses verdagtes vir moord op sokkerspeler aangekeer

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief