Sars betaal rekening na krag in Tshwane afgesit is

Lees ook :

Sars betaal rekening na krag afgesit is in Tshwane
Sars betaal rekening na krag afgesit is in Tshwane fotokrediet: X

Lees ook: Forbes-familie onderskryf nie nuwe boek oor AKA en Anele nie

TSHWANE. – Sars moes R838 000 betaal na die Stad Tshwane hulle krag oor onbetaalde rekeninge afgesit het.

Die Stad Tshwane het die krag by Sars se hoofkantoor in Pretoria afgesit en het op X geplaas: “Wanneer jy dink ons is hier vir ‘n terubetaling… BOOM jou ligte is af. Sars skuld ons 838 k”.

Sars het gou betaal om hulle krag weer aan te kry en die Stad Tshwane het dit op sosiale media bevestig.

Bronne: BusinessTech, Jacaranda FM, The Citizen

Lees ook: Forbes-familie onderskryf nie nuwe boek oor AKA en Anele nie

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief