15 beseer toe vragmotor, taxi en voertuig bots

Lees ook :

15 beseer toe vragmotor, taxi en voertuig bots. Foto: KZN Private Ambulance

IZINGOLWENI, KZN. – Altesaam 15 mense is beseer toe ’n vragmotor, taxi en voertuig Maandagmiddag op die N2 naby Izingolweni gebots het.

Vyf mense het ernstige beserings opgedoen en nog tien is matig beseer. Die beseerdes is op die toneel behandel en hospitaal toe vervoer.

Die omstandighede van die ongeluk word ondersoek.

Bronne: KZN Private Ambulance, Facebook

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief