TikTok dagvaar VSA om verbanning van toep te keer

Lees ook :

TikTok dagvaar VSA om die verbanning van die toep te keer
TikTok dagvaar VSA om die verbanning van die toep te keer fotokrediet: Canva

Lees ook: TikTok sê VSA se poging om toep te verban tas vrye spraak aan

VSA. – TikTok het die VSA gedagvaar om die wet om TikTok te verban tensy dit verkoop word, te blokkeer.

Die maatskappy het aangevoer die VSA se poging om die toep te verban is ‘n “oortreding van die regte van vrye spraak” van die maatskappy en hulle Amerikaanse gebruikers. TikTok het gesê die VSA het slegs “spekulatiewe bekommernisse” voorgehou om die verbanning te regverdig. Die maatskappy het die hof gevra om dit te keer.

President Joe Biden het verlede maand die wet geteken om TikTok te verban met die regverdiging dat dit nodig is vir nasionale veiligheid.

Bronne: BBC, CNN, Sky News

Lees ook: TikTok sê VSA se poging om toep te verban tas vrye spraak aan

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief