Kyk: Rowers laat spat toe trokbestuurder skiet

Lees ook :

Kyk: Beweerde rowers laat spat toe trokbestuurder skiet. Foto: SA Trucker

TONGAAT, KZN. – Beeldmateriaal van ‘n trokbestuurder wat op rowers losbrand tydens ’n beweerde rooftog by die Tongaat-tolhek op die N2, doen tans op sosiale media die rondte.

Die voorval het volgens die video op 4 Mei om 20:00 die aand plaasgevind. Die kamera in die vragmotor het die gebeure afgeneem.

In die video kan gesien word hoe die bestuurder en nog ’n man in die vragmotor klim. Na ’n ruk klim die een man uit en die bestuurder gryp na sy wapen en begin na buite skiet.

Die beeldmateriaal:

Bronne: Vehicle trackers, SA Trucker, X

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief