Vullislorrie se remme faal teen opdraande

Lees ook :

Vullislorrie se remme faal. Foto: Rusa

VERULAM, KZN. – ’n Vullisverwyderingslorrie wat Donderdagmiddag net na 17:00 in Verulam omgeval het, se remme het na bewering ingegee.

Volgens Reaction Unit South Africa het verbygaande motoriste in Jabu Ngcoboweg hulle van die ongeluk ingelig.

Die bestuurder sê hy het probeer om teen ’n opdraande op te ry toe hy besef sy remme werk nie. Geen beserings is aangemeld nie.

Bronne: Reaction Unit South Africa, Facebook

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief