OVK in Limpopo bevestig stembokse is sonder toesig gelaat

Lees ook :

OVK in Limpopo bevestig stembokse is sonder toesig gelaat
OVK in Limpopo bevestig stembokse is sonder toesig gelaat fotokrediet: Canva

Lees ook: Verskeie in hegtenis vir misdaad tydens verkiesing

LIMPOPO. – Die OVK in Limpopo het bevestig stembokse in die Modimolle-Mookgophong-munisipaliteit is sonder toesig gelaat. Dit volg na die munisipaliteit “dumped votes” aangemeld het.

Die OVK-woordvoerder het gesê die bokse was sonder toesig by ‘n skool gevind.

Twee gevalle is ook aangemeld van mense wat by stemstasies in Mpumalanga probeer peuter het met stembokse .

Bronne: eNCA, EWN, Jacaranda FM

Lees ook: Verskeie in hegtenis vir misdaad tydens verkiesing

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief