Vrou (20) wat glo kleuter doodmaak, bly in aanhouding

Lees ook :

Vrou (20) wat glo kleuter doodmaak bly in aanhouding
Vrou (20) wat glo kleuter doodmaak bly in aanhouding fotokrediet: Canva

Lees ook: Vrou (20) in hegtenis vir moord en poging tot moord

MOREMADIPARK. – ’n Vrou (20) wat na bewering haar kêrel se kind doodgemaak het en sy vrou aangerand het, sal in hegtenis bly.

Abtanoria Sekopa, wat glo haar kêrel se kind met ’n graaf doodgeslaan het en sy vrou met kookwater gegooi het, het gister in die Mankweng-landdroshof verskyn.

Die saak is tot 15 Julie vir haar borgaansoek en verdere polisieondersoek uitgestel.

Bronne: SAPD

Lees ook: Vrou (20) in hegtenis vir moord en poging tot moord

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief