Drie seuns dood in Morongoapark

Lees ook :

Drie seuns dood in Morongoa Park
Drie seuns dood in Morongoa Park fotokrediet: Canva

Lees ook: Vrou (20) in hegtenis vir moord en poging tot moord

MANKWENG. – Die polisie in Mankweng ondersoek die dood van drie seuns, tussen 14 en 22, wat leweloos in hulle slaapkamer in Morongoapark aangetref is.

Die seuns is glo Donderdagaand met ’n braaier met kole na hulle kamer om te gaan slaap. Hulle familie het Vrydagoggend besef die seuns is dood en het vir hulp gebel. Al drie seuns is op die toneel dood verklaar.

Mense word herinner om nie ‘n braaitoestel vir hitte in die huis te hou in die winter nie, aangesien giftige gasse ingeasem kan word.

Bronne: SAPD

Lees ook: Vrou (20) in hegtenis vir moord en poging tot moord

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief