Gayton McKenzie stel nog lyste aan publiek vry

Lees ook :

Gayton McKenzie stel nog lyste vry aan publiek
Gayton McKenzie stel nog lyste vry aan publiek fotokrediet: X

Lees ook: Dept. van sport, kuns en kultuur betaal meer as R72 m. aan begunstigdes in jaar

Gayton McKenzie het nog lyste van individue en besighede wat befondsing van sy departement ontvang het, aan die publiek vrygestel.

‘n Video het op sosiale media versprei van McKenzie waarin hy sê hy gaan die naam van iemand wat glo R20 m. ontvang het om sy huis op te knap, vrystel.

Hy het gesê Netball SA het R2.5 m. ontvang, maar iemand het R20 m. vir beweerde opknappings gekry. McKenzie het gevra hoe kan jy soveel geld op een persoon spandeer, maar ‘n nasionale span kry net R2.5 m.

Bronne: Briefly, X, TimesLIVE

Lees ook: ‘Superfans’ wil vergader met Gayton McKenzie

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief