Dept. van sport, kuns en kultuur betaal meer as R72 m. aan begunstigdes in jaar

Lees ook :

Departement van sport, kuns en kultuur het meer as R72 m. aan begunstigdes betaal in ’n jaar
Departement van sport, kuns en kultuur het meer as R72 m. aan begunstigdes betaal in ’n jaar fotokrediet: X

Lees ook: Gayton McKenzie stop befondsing vir ‘superfans’

Gayton McKenzie het gister die lys van Covid-19 begunstigdes in 2020/2021 aan die publiek beskikbaar gemaak. Daar is 3 962 name op die lys wat meer as R72 miljoen in net die jaar ontvang het.

Die presiese bedrag wat uitbetaal is, is R72 036 097.14 met betalings wat wissel tussen R2 000 en R75 000.

McKenzie het gesê “Daar is goeie mense op die lys wat goed bedoel. Die departement is daarvan beskuldig dat dit nie projekte befonds nie, so kom ons kyk watse goeie werk die mense gedoen het.”

Kyk hier na die lys: Covid-19 Relief Beneficiaries 2020-2021.pdf (dsac.gov.za)

Bronne: IOL, X, The Citizen

Lees ook: Gayton McKenzie stop befondsing vir ‘superfans’

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief