‘Superfans’ wil vergader met Gayton McKenzie

Lees ook :

‘Superfans’ wil vergader met Gayton McKenzie
‘Superfans’ wil vergader met Gayton McKenzie fotokrediet; Canva

Lees ook: Gayton McKenzie stop befondsing vir ‘superfans’

Die sogenaamde “superaanhangers” (superfans) van Suid-Afrika wil ‘n vergadering met die minister van sport, kuns en kultuur, Gayton McKenzie, hê na hy gesê het sy departement gaan nie meer befondsing aan superaanhangers gee om na internasionale sportbyeenkomste te reis nie.

Die president van die sokkerondersteunersklub Sanaso, Saddam Maake, een van die “superaanhangers” het die vergadering versoek ná McKenzie se aankondiging.

Hy het gesê hy gaan nie McKenzie se aankondiging ernstig opneem nie omdat hulle organisasie nie amptelik in kennis gestel is nie.

Maake het gesê hulle wil met McKenzie vergader om die toekoms te bespreek.

Bronne: IOL, The Africa, Jacaranda FM

Lees ook: Gayton McKenzie stop befondsing vir ‘superfans’

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief