KYK: ‘Jy kan nie op jou eie jou angs bestuur nie’

Lees ook :

Foto: LiG

Terapeut Friedel Olckers (35) het met angs kennis gemaak toe sy as student erge akademiese druk ervaar het. Sedertdien is haar angs ná sy getroud is deur verskeie dinge aangebring – onder andere, haar man en twee dogtertjies se gesondheid. Maar, vertel Friedel, sy het geleer om haar angs “in die oë te kyk” en suksesvol te bestuur.

Kyk haar storie hier:

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief