Knewel van ‘n diamant gevind

Lees ook :

Foto: Lucara Diamond

INTERNASIONAAL. – Lucara Diamant Korporasie het Dinsdag ‘n diamant van 2.492 karaat by sy Karowe-diamantmyn in Botswana ontdek.

Die diamant, wat groter is as ‘n gholfbal … of twee, is een van die grootste ongeslypte diamante wat nog ooit ontdek is.

Die knewel is boonop met X-straal-tegnologie ontdek.

Lees die volledige verklaring hier: https://lucaradiamond.com/newsroom/news-releases/lucara-recovers-epic-2-492-carat-diamond-from-the-122900/

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief