Stigter van Telegram in hegtenis geneem

Lees ook :

Telegram-stigter in hegtenis geneem
Telegram-stigter in hegtenis geneem fotokrediet: Canva

Lees ook: JK Rowling maak weer plasings op X oor Imane Khelif ondanks dagvaarding

FRANKRYK. – Pavel Durov, die Russiese biljoenêr wat Telegram gestig het, is Saterdag in Frankryk in hegtenis geneem.

Durov is in hegtenis geneem as deel van ’n voorlopige ondersoek oor die moontlikheid van misdrywe wat op Telegram toegelaat word weens ’n gebrek aan moderators. Daar is glo ook ’n gebrek aan samewerking met die polisie.

Rusland het ’n waarskuwing aan Frankryk uitgereik om Durov se regte te respekteer.

Bronne: IOL, First Post, New York Times

Lees ook: JK Rowling maak weer plasings op X oor Imane Khelif ondanks dagvaarding

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief