Lees ook: Ses VN-noodwerkers sterf in Israeliese lugaanval op skool vir Palestynse vlugtelinge
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n waarskuwing vir erge deinings vandag vir die Oos-Kaap uitgereik.
‘n Geel vlak 1-waarskuwing vir deinings is uitgereik vir Port St Johns, Koffiebaai, Keirivier, Ngqushwa, Port Alfred en Cape Recife.
Bronne: SAWS
Lees ook: Ses VN-noodwerkers sterf in Israeliese lugaanval op skool vir Palestynse vlugtelinge