Waarskuwing vir donderstorms uitgereik

Lees ook :

Weerwaarskuwings vir donderstorms uitgereik
Weerwaarskuwings vir donderstorms uitgereik fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Tiener (18) in hegtenis na bejaarde vrou (91) verwurg is

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n waarskuwing vir erge donderstorms vir vandag uitgereik.

’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms is vir Paulpietersburg, Ulundi, Hlabisa,  Richardsbaai, Nkandla, Dannhauser,  Eshowe, Royal Nasionale Park, New Hanover, Mount Ayliff, Matatiele, Barkly-Oos, Burgersdorp, Elliot, Jamestown en Maclear uitgereik.

Bronne: SAWS

Lees ook: Tiener (18) in hegtenis na bejaarde vrou (91) verwurg is

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief