Lees ook: Hittegolf op pad vir verskeie provinsies
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het voorspel dat die hittegolf oor die grootste deel van die land tot Maandag gaan aanhou.
’n Waarskuwing oor die hittegolf is gister al uitgereik.
Mense word herinner om baie water te drink en sover moontlik uit die son te bly. Diere moet ook gereeld vars water kry.
Bronne: SAWS
Lees ook: Hittegolf op pad vir verskeie provinsies





