Tienerseun van Kimberley sterf in ongeluk

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

NOORD-KAAP. – ‘n Seun (16) het Dinsdag tydens ‘n ongeluk tussen ‘n motorfiets en ‘n voertuig op die N12 naby Minerva Gardens gesterf.

Sers. Timothy Sam sê die polisie ondersoek die omstandighede wat tot die tiener se tragiese dood gelei het.

Die seun is deur ‘n plasing op die blad R.I.P for Kimberlites as Luhan Botha geïdentifiseer. Sy ma is ongeveer ‘n jaar gelede oorlede.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief