Geel vlak 4-waarskuwing vir Oos-Kaap uitgereik

Lees ook :

Geel vlak 4 waarskuwing uitgereik vir Oos-Kaap
Geel vlak 4 waarskuwing uitgereik vir Oos-Kaap fotokrediet: Facebook

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 4-waarskuwing vir swaar reën vir vandag en môre vir die Oos-Kaap uitgereik.

Mense word gewaarsku om versigtig te wees as hulle iewers heen moet ry en word aangemoedig om eerder by die huis te bly.

Bronne: SAWS

Lees ook: Verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief