400 mense ontruim ná brand by Tafelberg se kabelkarstasie

Lees ook :

400 mense ontruim ná brand by Tafelberg se kabelkarstasie
400 mense ontruim ná brand by Tafelberg se kabelkarstasie Fotokrediet: Facebook - Rosestad

Lees ook: Vyf verdagtes in hegtenis vir korrupsie in Kimberley en op Petrusburg

400 mense was gister gestrand op Tafelberg na ‘n brand by die onderste kabelkarstasie en administrasiegebou uitgebreek het. Die brand is glo veroorsaak deur ‘n litiumbattery wat aan die brand geraak het.

Daar was geen beserings nie en almal is veilig ontruim. Die Tafelberg-sweefspoormaatskappy het aangekondig die kabelbaan is tydelik buite werking weens die brand.

Bronne: BusinessTech, IOL, Facebook

Lees ook: Vyf verdagtes in hegtenis vir korrupsie in Kimberley en op Petrusburg

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief