Meisie (9) met ma herenig

Lees ook :

Foto: SAPD en Canva

WES-KAAP. – Die 9-jarige meisie van Hartenbos wat op 14 Oktober deur haar pa by die skool gehaal en daarna verdwyn het, is Woensdag met haar ma in Namibië herenig.

Die dogter en haar pa is sedertdien gesoek. Namibia Investigation Services, ‘n privaat ondersoekdiens, het die nuus gebreek van die meisie wat in Opuwo gekry is en met haar ma herenig is.

Kapt. Frederick van Wyk het aan Nuusflits bevestig die meisie is met haar ma herenig.

Namibia Investigation Services sê in ‘n sosialemediaplasing:

BREAKING: The daughter is reunited with her Mother!

A Mother’s worst nightmare was brought to an end when she was reunited with her 9 Year Old Daughter this morning, Wednesday, 06 November 2024 at Opuwo, Kunene Region, Republic of Namibia, who had been missing since Thursday, 14 October 2024 following a massive, extensive, tireless & non-stop around-the-clock Search by Namibia Investigation Services, Local Authorities & Local Law Enforcement the past 24 Hours.

A heartfelt thank you to the Heroes who made it happen: N.I.S. Detective Team, NAMPOL & INTERPOL.

Thank you as well to everyone who shared and helped bring her home!

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief