Lees ook: Donderstorms vir vandag voorspel
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 1-waarskuwing vir donderstorms vir KwaZulu-Natal uitgereik.
Die res van die land sal na verwagting warm temperature ervaar.
Mense word gewaarsku om die weer in hulle omgewings dop te hou vir enige veranderinge.
Bronne: Saws
Lees ook: Donderstorms vir vandag voorspel





