Lees ook: Herkodeer Eskom-koopkragmeters met aanlyn ‘token’
Eskom het hulle voorafbetaalde kliënte op X bedank vir die herkodeering van hulle meters voor die sperdatum op 24 November.
Die kliënte wat nie onlangs elektrisiteit gekoop het nie, sal vandag nog hulp ontvang om hulle koopkragmeters te herkodeer.
Kliënte wat nie hulle koopkragmeters herkodeer het nie, gaan moontlik tot R12 000 moet betaal om nuwe meters te kry.
Bronne: X, EWN





