Lees ook: Bobby van Jaarsveld kondig egskeiding aan
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms vir KZN uitgereik.
Die waarskuwing is geldig vir vandag en môre. Mense word gewaarsku om die weer in hulle omgewing dop te hou vir enige veranderinge.
Bronne: Saws





