Verdagtes in Lusikisiki-massaskietery aangekla vir moord op ANC-politikus

Lees ook :

Verdagtes in Lusikisiki-massaskietery aangekla vir moord op ANC-politikus
Verdagtes in Lusikisiki-massaskietery aangekla vir moord op ANC-politikus fotokrediet: Canva

Lees ook: Verdagtes in Lusikisiki-massaskietery verskyn vandag in die hof

OOS-KAAP. – Sewe verdagtes in die Lusikisiki-massaskietery is aangekla vir die moord op ’n ANC-politikus in die OR Tambo-streek in die Oos-Kaap.

Sewe verdagtes was gister in die Lusikisiki-landdroshof vir die massaskietery waarin 18 mense in September dood is.

Al sewe verdagtes word aangekla vir die moord op die ANC-lid Mncedisi Gijana wat op 19 Augustus buite sy huis in KwaBhaca in die Oos-Kaap doodgeskiet is.

Gijana is deur verdagtes doodgeskiet toe hy op 18 Augustus by sy huis aangekom het.

Bronne: The Citizen, Briefly, DispatchLIVE

Lees ook: Verdagtes in Lusikisiki-massaskietery verskyn vandag in die hof

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief