Verdagtes in Lusikisiki-massaskietery verskyn vandag in die hof

Lees ook :

Verdagtes in Lusikisiki-massaskietery verskyn vandag in die hof
Verdagtes in Lusikisiki-massaskietery verskyn vandag in die hof fotokrediet: Canva

Lees ook: 17 mense doodgeskiet in Lusikisiki

LUSIKISIKI. – Die sewe verdagtes in die Lusikisiki-massaskietery gaan vandag in die hof verskyn.

Die verdagtes word aangekla op 18 aanklagte van moord en sommige van die verdagtes word ook aangekla vir die besit van onwettige vuurwapens wat in die moorde gebruik is.

Altesaam 18 mense is in September by twee wonings in Lusikisiki doodgeskiet.

Nog ‘n verdagte word nog vir die moorde gesoek.

Bronne: EWN, Algoa FM

Lees ook: 17 mense doodgeskiet in Lusikisiki

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief