Beter brandstofpryse vir Januarie te wagte

Lees ook :

Brandstofprysvoorspellings vir Januarie
Brandstofprysvoorspellings vir Januarie fotokrediet: Canva

Lees ook: Brandstofprys styg moontlik

Nuwe data van die Sentrale Energiefonds dui op moontlike beter brandstofpryse vir Januarie.

93-oktaan petrol se prys kan styg met 7 sent per liter terwyl dié van 95-oktaan petrol kan daal met 1 sent per liter. Diesel 0.05% se prys kan daal met 5 sent per liter en diesel 0.005% se prys met 3 sent per liter.

Paraffien kan 15 sent per liter minder kos.

Bronne: BusinessTech, Head Topics, The South African

Lees ook: Brandstofprys styg moontlik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief