Lees ook: Reën moontlik oor oostelike provinsies van SA tot Oukersdag
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het geel vlak 4- en oranje vlak 5-waarskuwings vir erge reën vir KwaZulu-Natal uitgereik. ‘n Geel vlak 4-waarskuwing vir hewige reën geld ook vir Gauteng en Mpumalanga.
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gewaarsku oor reën in die oostelike provinsies van SA tot Oukersdag.
Mense is gevra om die weer dop te hou vir enige veranderinge.
Bronne: Saws
Lees ook: Reën moontlik oor oostelike provinsies van SA tot Oukersdag





