Lees ook: Reën moontlik oor oostelike provinsies van SA tot Oukersdag
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën voorspel vir vandag vir die grootste deel van die land. Verskeie weerwaarskuwings is uitgereik.
’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge reën met moontlike oorstromings is uitgereik vir KZN, Mpumalanga, Limpopo en Gauteng. ’n Geel vlak 1-waarskuwing vir erge reën is van toepassing op die Oos-Kaap.
’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms, reën en wind is vir Noord-Wes uitgereik.
Bronne: Saws
Lees ook: Reën moontlik oor oostelike provinsies van SA tot Oukersdag





