Brandstofprys styg op 1 Januarie

Lees ook :

Brandstofprys styg op 1 Januarie fotokrediet: Canva

Lees ook: AfriForum gaan regstappe neem teen Inligtingsreguleerder oor matriekuitslae

Die departement van minerale hulpbronne en energie het die amptelike brandstofprys vir Januarie aangekondig.

Die prys van 93-oktaan petrol sal met 19 sent per liter styg en dié van 95-oktaan petrol met 12 sent per liter. 0.05%-diesel se prys sal met 7.50 sent per liter styg en 0.005%-diesel met 10.5 sent per liter.

Die prys van paraffien sal met 13 sent per liter daal.

Bronne: SABC, BusinessTech, The Citizen

Lees ook: AfriForum gaan regstappe neem teen Inligtingsreguleerder oor matriekuitslae

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief