Verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik

Lees ook :

Verskeie weerwaarskuwings uitgereik vir vandag fotokrediet: Canva

Lees ook: AfriForum gaan regstappe neem teen Inligtingsreguleerder oor matriekuitslae

Verskeie weerwaarskuwings is vir vandag vir erge donderstorms en wind uitgereik.

’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms is uitgereik vir Tosca, Bloemhof, Lichtenburg, Zeerust, Ratlou, Vryburg, Ottosdal, Potchefstroom, Maquassie Hills en Schweizer-Reineke.

Mooirivier, Umzimkulu, Underberg, Escourt, Ladismith, Dannhauser en Utrecht is met ‘n geel vlak 1-waarskuwing oor erge donderstorms uitgereik.

’n Geel vlak 1-waarskuwing vir erge wind geld vir die Wes-Kaap en Oos-Kaap.

Reën is voorspel vir die grootste dele van die land. Mense word gevra om die weer in hulle omgewing dop te hou vir enige verandering.

Bronne: Saws

Lees ook: AfriForum gaan regstappe neem teen Inligtingsreguleerder oor matriekuitslae

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief