Kalf uit stormwaterdrein gered

Lees ook :

Foto's: Reaction Unit South Africa

KWAZULU-NATAL. – ‘n Kalf is Woensdag in Krantzwood-keerweg in Trenance Park uit ‘n stormwaterdrein gered waar dit vasgesit het.

Reaction Unit South Africa (Rusa) se operasionele sentrum is vir hulp gevra om die dier uit die drein te haal. Reaksiebeamptes het die kalf in die onbedekte stormwaterdrein gevind, waar dit vasgesit het.

Die kalf kon sonder beserings uit die drein gehaal word.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief