Lees ook: Brandstofprys styg moontlik in Februarie
Nuwe data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n moontlike R1-styging in die dieselprys.
Die prys van 93-oktaan petrol kan met 94 sent per liter styg, terwyl die prys van 95-oktaan petrol met 88 sent per liter kan toeneem.
Die prys van 0.05%-diesel kan styg met R1.10 en 0.005%-diesel se prys kan met R1.07 per liter styg.
Hierdie bedrae is nog nie finaal nie en die amptelike pryse sal later die maand aangekondig word. Die amptelike nuwe brandstofpryse sal op 5 Februarie ingestel word.
Bronne: Stuff, Top Auto, BusinessTech
Lees ook: Brandstofprys styg moontlik in Februarie





