Verdagte in hegtenis na video van aanranding op sosiale media versprei

Lees ook :

Verdagte in hegtenis na video van aanranding op sosiale media versprei fotokrediet: Canva

Lees ook: Bestuurder by sy huis doodgeskiet

ELLIOTDALE. – ’n Verdagte is in hegtenis geneem na hy in ’n video gesien is waar hy glo twee vrouens in Elliotdale aanrand.

‘n Saak van aanranding is aangemeld na die video Donderdag op sosiale media versprei is. Die verdagte (29) is later gevind en in hegtenis geneem.

Hy sal Maandag in die Elliotdale-landdroshof verskyn. Die polisie ondersoek nog die saak. Die motief vir die aanranding is onbekend.

Hy sal Maandag in die Elliotdale-landdroshof verskyn. Die polisie ondersoek nog die saak.

Bronne: SAPD

Lees ook: Bestuurder by sy huis doodgeskiet

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief