Onthou van die hittegolf

Lees ook :

Onthou van die hittegolf fotokrediet: Canva

Lees ook: Fase 3-beurtkrag begin om 17:00

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n waarskuwing uitgereik vir ’n hittegolf wat na verwagting tot Sondag sal voortduur.

Die hittegolf is vir Mpumalanga, Noord-Wes, Gauteng en dele van die Vrystaat voorspel. Mense word herinner om water te drink en uit die son te bly. Troeteldiere moet ook water kry en indien moontlik in die huis gehou word.

Daar sal moontlike verligting wees vir Mpumalanga en Gauteng met reën wat vir 1 Februarie voorspel is. KZN en die Oos-Kaap kan ook reën te wagte wees.

Bronne: Saws

Lees ook: Fase 3-beurtkrag begin om 17:00

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief